Ek is ‘n Voorligting Sielkundige met 38 jaar ondervinding. My praktyk is in St Helenabaai en ek bedien die Weskus areas van Vredenburg , Langebaan , Saldanha , Velddrif ,Hopefield en Dwarskersbos.
My Benadering
Ek poog om die kognitiewe model te gebruik . Dit verskaf ‘n raamwerk om gedagtegang te verander en fasiliteer ‘n verandering op ‘n praktiese manier gebaseer op die klient se behoeftes en probleme. Ek fokus ook op die positiewe in ‘n klient se lewe.
Terapeutiese dienste sluit in
:
Krisis intervensie
Trauma
Verlies hantering
Angs en spanning
Werks verwante angs en spanning
Beter selfbeeld
Huweliksterapie
Seksuele leiding
YOUR HELPING HAND IN HOPE
Kontak